Debatwiki skryfgids

Vanaf DebatWiki

Opskrifte[wysig]

'n Basiese gids vir "opskrifte" se verskillende vlakke is: Opskrif 1 - Vir artikel opskrifte (Hoofopskrif) Opskrif 2 - Vir paragraaf/afdeling opskrifte Opskrif 3 - Vir subparagrawe Opskrif 4 - Vir verdere paragrawe

Om opskrifte te maak word daar van "=" gebruik gemaak aan weerskante van 'n sin of woord. Byvoorbeeld:

  • =Die sal Opskrif 1 skep=
  • ==Die sal Opskrif 2 skep==
  • ===Die sal Opskrif 3 skep===
  • ====Die sal Opskrif 4 skep====

Lys[wysig]

Moet nie oop spasie lyne tussen lysitems laat nie. 'n Oop lyn spasie veroorsaak dat die wiki dit sien as 'n nuwe en afsonderlike lys.

Ongeordende lys[wysig]

'n Ongeordende lys:

* Item1
* Item2
* Item3
* Item4
** Sub-item 4 a)
*** Sub-item 4 a) 1.
**** Sub-item 4 a) 1. i)
**** Sub-item 4 a) 1. ii)
** Sub-item 4 b)
* Item5

Lyk soos volg:

  • Item1
  • Item2
  • Item3
  • Item4
    • Sub-item 4 a)
      • Sub-item 4 a) 1.
        • Sub-item 4 a) 1. i)
        • Sub-item 4 a) 1. ii)
    • Sub-item 4 b)
  • Item5


Geordende lys[wysig]

Om 'n geordende numeriese lys te vertoon:

# Item1
# Item2
# Item3
# Item4
## Sub-item 1
### Sub-sub-item
#### Sub-sub-sub-item
## Sub-item 2
# Item5

Lyk soos volg:

  1. Item1
  2. Item2
  3. Item3
  4. Item4
    1. Sub-item 1
      1. Sub-sub-item
        1. Sub-sub-sub-item
    2. Sub-item 2
  5. Item5


Blokaanhalings[wysig]

Om 'n blokaanhaling by te voeg soos hieronder:

<blockquote>Debatwiki is die beste debatbron op die Internet.</blockquote>

Lyk soos volg:

Debatwiki is die beste debatbron op die Internet.