Glyhellingargument

Vanaf DebatWiki

Die glyhelling argument werk soos volg:

Iemand voer aan dat indien gebeurtenis A toegelaat word om te gebeur dat gebeurtenis Z noodwending gaan plaasvind. Dus moet gebeurtenis A nie toegelaat word om te gebeur nie.

'n Voorbeeld: Die spreker se argument teen die wettiging van dagga vir mediese gebruik is dan die wettiging hiervan gaan lei tot 'n wereld vol dwelmverslaafdes en die wettiging van kokaiene en heroiene. Daar is ongelukkig geen bewyse dat hierdie noodwending die uitkoms gaan wees nie en dat daar wel baie moontlike uitskomste kan wees.