Verskil tussen weergawes van "Metonomie"

Vanaf DebatWiki
ou>DebatDaniel
(Nuwe bladsy geskep met '== Definisie == Wanneer sylangs verwys word na iets, deur te verwys na iets nouliks verwant daaraan, in stede van die oorspronklike ding. == Gebruike == Metonomie kan ʼn...')
 
k (1 weergawe)
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 09:00, 22 Januarie 2019

Definisie[wysig]

Wanneer sylangs verwys word na iets, deur te verwys na iets nouliks verwant daaraan, in stede van die oorspronklike ding.

Gebruike[wysig]

Metonomie kan ʼn erg poëtiese trek aan jou toespraak verleen – en dit is dus goed om dit nie te gereeld te gebruik nie. Metonomie (en ander nou-verwante stylfigure) word egter reeds in baie vaste uitdrukkings in Afrikaans (en ander tale gebruik) en word dus uitsonderlik gereeld deur alle sprekers gebruik (dog somtyds onbewustelik). Voorbeelde van hierdie verskynsel sluit in om te praat van die “presidensie” (wanneer die hele uitvoerende gesag bedoel word), “die kroon” (wanneer na ʼn monarg verwys word) en [ander voorbeeld].