Verskil tussen weergawes van "Onredelike bewyslas"

Vanaf DebatWiki
ou>Tiensiewiensie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die onredelike bewyslas is waar 'n spreker 'n stelling maak (bv. "daar is tans 'n wasbeer wat om die aarde wentel"). Die spreker gaan dan aan deur te se dat sy stellig ge...')
 
k (1 weergawe)
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 09:00, 22 Januarie 2019

Die onredelike bewyslas is waar 'n spreker 'n stelling maak (bv. "daar is tans 'n wasbeer wat om die aarde wentel"). Die spreker gaan dan aan deur te se dat sy stellig geldig is aangesien dit nie moontlik is om die teendeel te bewys nie.