Verskil tussen weergawes van "Swart of Wit benadering"

Vanaf DebatWiki
ou>Tiensiewiensie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die swart of wit benadering is waar 'n spreker een van twee moontlike opsies voorhou en beweer dat die een opsie beter is as die alternatief en dat dit dus korrek is. D...')
 
k (1 weergawe)
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 09:00, 22 Januarie 2019

Die swart of wit benadering is waar 'n spreker een van twee moontlike opsies voorhou en beweer dat die een opsie beter is as die alternatief en dat dit dus korrek is.

Die drogredenasie steek kop uit as mens oorweeg dat daar ander moontlikhede bestaan buiten die twee opsies voorgehou deur die spreker en dat die spreker se standpunt aan hierdie alternatiewe ook gemeet moet word.