Verskil tussen weergawes van "Zeugma"

Vanaf DebatWiki
ou>DebatDaniel
(Nuwe bladsy geskep met 'Zeugma == Definisie == Wanneer dieselfde werkwoord in twee verskillende betekenisse in dieselfde sin gebruik word. == Gebruike == Zeugma kan daartoe dien om ʼn bietji...')
 
k (1 weergawe)
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 09:00, 22 Januarie 2019

Zeugma

Definisie[wysig]

Wanneer dieselfde werkwoord in twee verskillende betekenisse in dieselfde sin gebruik word.

Gebruike[wysig]

Zeugma kan daartoe dien om ʼn bietjie humor in jou toespraak in te bring – maar moet dit nie onderskat nie! Om woorde se meervoudige betekenisse en gebruike so duidelik aan ʼn gehoor voor te stel kan hulle heelwat stof tot nadenke gee – of, indien die spreker van ʼn minder etiese ingesteldheid is – vir hom of haar die geleentheid gee om hulle om die bos te lei.